Ontmoet digters van verwante tale uit verskeie lande deur hulle gedigte.
Hierdie roete leer jou enkele gedigte uit die Nederlandse taalgebied ken sodat jy dit met bekende en onbekende gedigte kan lees en waardeer. Net soos Afrikaans 'n taal is in 'n veeltalige konteks, is Nederlands 'n taal wat in 'n meertalige konteks gebruik word: Nederland, Belgie, Suriname en eilande in die Karibbiese gebied. Soos Afrikaans in lande as Suid-Afrika, Namibie en Botswana.
Digterbydigter roete Mosselbaai Besoek die pagina
Af te laai gedigte